キー: D major
Intro 1
Verse 1
A
G
A
Moenie vir my hier vergeet nie,
G
A
wat het jy gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
G
A
G
Moenie vir my alleen ag terlaat
G
A
G
Waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige,
Verse 2
G
A
G
o Dixie ek weet nie of jy weet nie sonder jou
A
G
En dread al die mense en geboue
A
G
shows wat ek nou nog voor my het
A
G
En al die dead-end jobs wat ek agter my het en
A
G
al die blou blou lug wat ek bo-oor my het
A
G
En al die dooie geliefdes wat ek onder my
Verse 3
A
G
A
G
Jy moenie vir my hier vergeet nie, wat het jy gesê, wat het jy gesê,
A
G
Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie
A
G
A
dorp waar ek grootword het nie
Verse 4
G
A
Moenie my hier vergeet nie, o Dixie,
A
G
A
Hoe leeg is die pool-halls van my jeug pocketed
A
G
In die hartseer dance-halls & die blou
A
G
cue-chalk het grys geword in my hand
A
G
Terwyl ek vir ’n oomblik deur die venster
Verse 5
A
G
A
Jy moenie vir my hier vergeet nie, wat het jy
G
A
gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
Verse 6
A
G
A
G
A
G
Moenie vir my hier
A
G
A
G
A
G
A
G
A
G
A
wat het jy gesê, wat het jy gesê, ek het gesê jy moenie
G
A
G
Waar hulle nog hekse verbrand nie hierdie aaklige,
Verse 7
この曲はどうでしたか?
チューナーE A D G B E
コードA G
Gert Vlok Nelのその他の楽曲
さらに多くの曲を演奏するためのコードを見つけよう
世界中で人気のコード
すべてのユーザーで最も演奏されるコードとタブ譜
